Reviews

Elizabeth has the voice of an Angel and the gifts of determination and sincere humility. She has a serenity and spirituality that shines through in her extraordinary voice. She stood out at school as an example of somebody who could find and utilize her unique talent to bring joy to all. I have no doubt that she will achieve the success she deserves.
Sue Redelinghuys, Principal- St Cyprian’s School

In die somer van ons Kersfees, die winter van onthou; die oggendhemel en die slaapliedtjie; die engel van gebore word en wees by my in die dood, bring note die nagtegaal na die plek waarvandaan ons kom.
Johan Odendaal

Elizabeth’s effervescence and bell-like quality comes to the fore in this recording. The repertoire includes favourites which are special to her and her father. Together they form an unique duo who are completely in sync with each other. 
Prof. Virginia Davids

Op vyf het sy pannekoek gebak, my geheime punt was een uit tien! Nogtans moes ek haar deursettingsvermoë bewonder. Op twaalf was die dik plaatkoekie-pannekoek al die van ‘n landelike kombuis en op 21 ‘n egte crêpe. So ook met haar stem. En waar gaan die eindig? 
Peter Veldsman

Elizabeth’s debut album features a splendid selection of works that highlight her pure, crystal clear soprano voice. Her father’s accompaniment on the organ is a perfect reflection of their wonderful family harmony. Let’s hope this is the first of many recordings. 
Gillian Lindner

‘n Stem der hemele het neergedaal en aan die Suidpunt van Afrika is ‘n ster gebore. Sy lewe haar passie in sang uit met gemak, kalmte en genot voor gehore. Met harde werk het haar stem gegrooi met ‘n diep klankkwaliteit wat’n mens na sneesdoekies laat reik.
Aletta Beare